Jaarboeke

Mondbiologie 370


 
Modulekode MDB 370
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module is ‘n studie van die ontwikkeling, makroskopiese en mikroskopiese struktuur en funksie van weefsel van die mond en verwante strukture met klem op die toepassing in kliniese tandheelkunde. Hierdie module sluit ook die studie van relevante molekulêre biologie in.
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes BOK 280,BOK 281,BOK 283,GNK 286,GNK 288,GPS 280,IKT 200,SMO 211,SMO 281
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Mondpatologie en Mondbiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences